Local is Lekker Tuisnywerheid
Local is lekker Tuisnywerheid verskaf heerlike huiskos, vinnige wegneem etes sowel as die lekkerste ingele en gebak. Daar is oulike geskenke vir toeriste wat deur Pofadder ry en opsoek is na 'n plaaslike aandenking.
Ons spesialiseer ook in die maak van platters vir funksies, koeke vir okasies en gekookte maaltye vir die persone wat laat werk.
Kom besoek ons vir die lekkerste jaffels en koeksisters in die kontrei!
Eet & Drink
Generies
Menu