Karoo Hoogland Knoffel
Regte egte knoffel van die plaas af. Self geplant en geoes en hier op die plaas verwerk. Lekkerder en gesonder sal jy nie kry nie. Ken jou boere en weet waar jou kos vandaan kom jou kos. Karoo Hoogland Knoffel verwerk ons eie knoffel om vir jou ‘n verskeidenheid van produkte te bied.
Ons knoffel is nie-bestraal, nie-gmo, nie-eto. Ons gebruik sover as moontlik natuurlike kunsmis en geen gifstowwe nie. In die Karoo is ons gelukkig want daar is nie soveel siekte in ons droeë wêreld nie.
Produkte
Boerdery
Spens
How to Buy
Available At