Skip to Content

Chargo Padstal

Hierdie is nie jou gemiddelde plaasstalletjie nie, want die vriendelike Chargo-span verwelkom jou by 'n skoon, ruim stalletjie met net die varsste produkte.

Wat jy ook al nodig het, het dit vir jou, van 'n delikatesse tot biltong, droëwors en brandrissiehappies, vleis, tuisgemaakte konfyt en geskenke en klere ook.

Vooraf Vleisbestellings
Plaas gerus jou vleisbestellings vooraf. Teen die tyd dat jy ons plaasstalletjie bereik sal jou bestelling gereed wees vir afhaal.

Eet & Drink
Padstal Deli
Menu
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
  • Soet en sout lekkernye
  • Wegneemetes
Dienste
Kruideniersware
Kruideniersware
  • Vleis
Link copied!
Padstal Deli Kruideniersware

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://chargo.co.za/store-2/


Trading hours

  • Monday: 7 am – 7 pm
  • Tuesday: 7 am – 7 pm
  • Wednesday: 7 am – 7 pm
  • Thursday: 7 am – 7 pm
  • Friday: 7 am – 7 pm
  • Saturday: 7 am – 7 pm
  • Sunday: 7 am – 7 pm

Address

Chargo Farm Stall N1/ N9 Bypass (next to KFC), Colesberg