Skip to Content

Hantamland Gastehuis

Tussen die Hantamberge lê Handvol Gruis, 'n opgeknapte ou plaashuis. Geleë langs 'n klein populierwoud met wonderlike voëllewe, wilde perde en skape wat in die nabygeleë veld wei. Die huis is ten volle selfsorg en spog met 'n lieflike plaasstylstoep met kolkol-houtvuur-bubbelbad. 

Die perfekte plek vir groot gesinne en vriende om 'n blaaskans te neem van die gewoel van die alledaagse lewe.

Ons verkoop hout, vars potbrood en lamsvleis per vooraf bestelling. Alle ander eetgoed moet gebring word

Ons is 100% off the grid en gebruik slegs sonkrag.

Akkommodasie
Selfsorg Plaasverblyf Langtermynverblyf
Geriewe
  • Braai
  • Swembad
  • Wi-fi
Selfsorg
  • Ten volle - oond en ekstras
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R1,400.00 (For 2 People)
  • Total Units: 1
  • Total Rooms: 5
  • Total Guests: 9
Link copied!
Selfsorg Plaasverblyf Langtermynverblyf

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://hantamland.co.za/


Trading hours

No set trading hours


Address

Vanrhynshoek Farm, Klipwerf road, Calvinia