Skip to Content

Die Ou Lady

Met Victoriaanse-styl elegansie en ryk geskiedenis, want dit was een van die eerste huise wat gebou was toe Calvinia in 1851 gestig is, het die huidige eienaar dit goed gedink om hierdie huis “Die Ou Lady” te doop. Jy sal sommer tuis voel deur die warm, plattelandse gasvryheid wat jy sal ontvang vanaf die oomblik dat jy by die deur verwelkom word tot die tyd wat jy vertrek. Jy sal verseker warm en liefdevolle langdurige herinneringe van Die Ou Lady gastehuis, geleë in die hartjie van die Hantam, saamneem.

Die Ou Lady het selfsorg eenhede maar verskeie bed & ontbyt opsies. Ons het ‘n koffie winkel ook waar ontbyt geniet kan word. Naweke is ontbyt slegs op bespreking vir gaste van gastehuis van 08:00-10:00 (Saterdag en Sondag)

Akkommodasie
Selfsorg Bed en ontbyt Kampering
Geriewe
  • Braai
  • Lugverkoeling
  • Sateliet TV
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Selfsorg
  • Basies - stoof en nodigste
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R950.00 (Per Unit)
  • Total Units: 10
  • Total Guests: 32
Eet & Drink
Koffiewinkel
Generies
  • Wi-fi
Menu
  • Bedien alkohol
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
  • Soet en sout lekkernye
Link copied!
Selfsorg Bed en ontbyt Kampering Koffiewinkel

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://dieoulady.co.za/


Trading hours

  • Monday: 9 am – 6 pm
  • Tuesday: 9 am – 6 pm
  • Wednesday: 9 am – 6 pm
  • Thursday: 9 am – 6 pm
  • Friday: 9 am – 6 pm
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Address

29 Water Street, Calvinia