Die Heks se Huis
Die Heks se Huis het 8 selfsorg eenhede wat elkeen twee persone kan slaap sowel as 'n Hoofhuis wat 6 persone kan slaap.
Die studio kothuise het elkeen 'n kombuis, en-suite badkamer, sit/eetkamer gedeelte en 'n kaggel sowel as veilige parkeren.
Die hoofhuis het 3 slaapkamers, groot opplan sit-eetkamer en kombuis met 'n kaggel in die zitkamer en 'n Union 7 houtstoof in die kombuis
Akkommodasie
Geriewe
Selfsorg
Tariff & Capacity