Tula Karoo
Tula Karoo is 'n nuut gerestaureerde kliphuis in Sutherland. Die huis kan 4 persone slaap en het 2 slaapkamers, badkamer, zitkamer en kombuis. Vir die koue wintersaande is daar 'n Dover 6 stoof in die kombuis.
Akkommodasie
Geriewe
Selfsorg
Tariff & Capacity