2) Hoopstaart 42
Hoopstraat 42
Die Hantamhuis. ‘n Tipiese Karoostylhuis met ‘n platdak. Dit dateer uit die laaste kwart van die 19de eeu. Dit was oorspronklik ‘n kraal en ‘n deel van die oorspronklike kraalmuur kan steeds binne gesien word. Tans ‘n boekwinkel en die ingang na nommer 44.
'n Uittreksel uit ‘n gedrukte brosjure Ontdek Historiese Calvinia
Navorsing: Nigel Amschwand
Afrikaanse vertaling: Annemarie van Zyl
Sien & Doen
Besienswaardigheid