Zamani Grill
'n Gemaklike wees-jouself restaurant en ons hartklop is ons semi-oop binnehof waar jy net kan "wees" sonder enige fieterjasies. Kwaliteit etes bedien op kwaliteit borde en eetgery, kwaliteit wynglase en kwaliteit diens.
Eet & Drink
Generies
Menu