Skip to Content

Willowmore Toerisme

Willowmore is 'n pragtige Karoo dorpie geleë in die oostelike hoekie van die Klein Karoo. Dit is 'n dorp ryk aan stories, geskiedenis en 'n kleurvolle erfenis. Hierdie rustige Karoodorp met sy groop oop spasies, pragtige sterrehemel en asemrowende sonsondergange dien ook as die Westelike ingang na die immergewilde Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied.

Dienste
Toerisme
Toerisme
  • Inligtingsbron
  • Inligtingsentrum
Link copied!
Toerisme

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Trading hours

  • Monday: 8:30 am – 5 pm
  • Tuesday: 8:30 am – 5 pm
  • Wednesday: 8:30 am – 5 pm
  • Thursday: 8:30 am – 5 pm
  • Friday: 8:30 am – 5 pm
  • Saturday: 9 am – 1 pm
  • Sunday: Closed

Address

34 Knysna Street, Willowmore