Skip to Content

Karoo Angels

Daar is 'n Engelfabriek in die Karoo... 

Die omliggende semi-woestynlandskap is dor, strak en treffend met eindelose droë vlaktes, berge en struikvelde. Maar hier sal jy engele vind... Unieke Afrika-engele, kunstig met die hand gemaak, suiwer soos die kristalhelder lug wat die Vondeling- en Rietbron-kunsmakers omring.

Stap in by die Karoo Angels verspreidings winkel in die hoofstraat van Willowmore en hoor die unieke storie van hoe hierdie engeltjies regoor die wêreld vlieg.  Engeltjies is ook te koop by Cozy Shed en Zaaymans Garage.

Produkte
Kuns Klerekas
Klerekas
  • Bykomstighede
Kuns
  • Handwerk
How to Buy
  • Aanlyn
  • Eie winkel
Link copied!
Kuns Klerekas

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://www.karooangels.co.za/


Trading hours

  • Monday: 8:30 am – 5 pm
  • Tuesday: 8:30 am – 5 pm
  • Wednesday: 8:30 am – 5 pm
  • Thursday: 8:30 am – 5 pm
  • Friday: 8:30 am – 5 pm
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Address

24 Knysna Street, Willowmore