Willowmore Animals in Need
Die begin van 'n instansie soos "Willowmore Diere in Nood" kan 'n persoon slaapelose nagte gee, aangesien die taak SO groot is. Om te weet waar om te begin, kan verbysterend wees. Nietemin, met dit in gedagte, as iemand nie die inisiatief neem en die proses begin nie, sal niks ooit gebeur nie.El-Anne Smith is die dapper siel wat die eerste tree geneem het en 'n NPC vir hierdie doel geregistreer het.Die eerste tree sal wees om 'n paar vrywilligers in Willowmore te vind wat passievol is oor ons harige vriende en bereid is om hierdie pad met haar te loop en betrokke te raak by hierdie projek.Die tweede tree is om maniere te vind om fondse te werf om 'n paar van die rondloper diere wat in ons strate is op te soek en van die strate af te kry en die derde tree is om fondse vir 'n paar massasterilisasie te werf oor 'n jaar of twee. Die eerste een wat in Oktober maand was, was 'n groot sukses, en daar was 100 honde wat gesteriliseerd was.Indien jy enigsins wil betrokke raak, kontak asseblief El-Anne by 0760836357.