Williston Landbougenootskap
Die Williston landbougemeenskap is gestig 1947. Ons ywer ons vandag nog om ons gemeenskap en die boere in ons distrik te ondersteun. Een van die groot geleenthede wat elke jaar gereël word is ons Landbou skou. Daar kry boere en jong boere die geleentheid gegun om met trots hulle diere te vertoon. En almal jonk en oud kan lekker saam kuier.
Dienste
Klub / Vereniging