Wickens Gastehuis
Wickenshuis Gastehuis bied gerieflike, 3-ster selfsorg akkommodasie in Pofadder.
Die gastehuis bied 8 kamers met lugversorging en dubbelbeddens. Elke kamer het 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep asook 'n en-suite badkamer met 'n stort.
Gaste deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea. Braaigeriewe is beskikbaar en braaipakke kan vooraf gereel word. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Akkommodasie
Ete Opsies
Geriewe
Selfsorg
Tariff & Capacity