Skip to Content

Welgevonden B&B

Hierdie bekoorlike gastehuis is op 'n kleinhoewe, op die rand van Calitzdorp, 300 m van die hoofpad af en 50 km wes van Oudtshoorn geleë.

Die vier dubbel en suite-slaapkamers is smaakvol versier en gemeubileer met landelike stylstukke. Geniet die vrygewige gasvryheid en ontspan in die sitkamer met 'n oop kaggel, TV, speletjies, boeke en kombuisie.

 'n Landelike ontbyt is 'n opsie.

Akkommodasie
Bed en ontbyt
Geriewe
  • Braai
  • Sateliet TV
  • Swembad
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Tariff & Capacity
  • Total Units: 4
  • Total Rooms: 4
  • Total Guests: 8
Link copied!
Bed en ontbyt

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://www.welgevondenguesthouse.co.za


Address

St Helena Rd, Calitzdorp

300m west of R62 in St Helena Rd,