Skip to Content

Vanwyksdorp Mall

Die "Mall" was baie jare gelede die ou slaghuis in die dorp.  Vir jare het dit leeggestaan tot Augstus 2011.  Eers wat dit net 'n gewone ou geboutjie met twee voordeure en klein straat stoepie.  Vanaf Augustus 2011 is daar gewerskaf met aanbouings om al die skoene, klere, hardeware, kombuisware en nog vele meer te akkommodeer tot so 7 jaar gelede wat die aanvraag vir  koffie en koek gekom het.  Die groot onderdak agterstoep en koffiekroeg met ingeboude braai area en buite braai area is aangebou.  Die ou "kantoor" is nou verander in 'n baie gerieflike groot kombuis.  Vandag is die "mall"  bekend vir sy heerlike "double thick"  melkskommels, heerlike koffie asook tuisgemaakte pasteie en "lemon meringues en koeke.  Die kombuis se spyskaart het ook uitgebrei na 'n spyskaart wat almal se smaak voorsien.

Eet & Drink
Koffiewinkel
Generies
  • Geskenkwinkel
  • Lewendige vermaak geleenthede
  • Wi-fi
Menu
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
  • Soet en sout lekkernye
  • Wegneemetes
Dienste
Tweedehands Ander dienste Kruideniersware
Algemeen
  • Algemene Handelaar
  • Dit-en-Dat
  • Geskenkwinkel
  • Hardeware
  • Klere
Kruideniersware
  • Algemene Handelaar
  • Dit-en-Dat
Tweedehands
  • Dit-en-Dat
  • Klere
Link copied!
Koffiewinkel Tweedehands Ander dienste Kruideniersware

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Trading hours

  • Monday: 8 am – 5 pm
  • Tuesday: 8 am – 5 pm
  • Wednesday: 8 am – 5 pm
  • Thursday: 8 am – 5 pm
  • Friday: 8 am – 5 pm
  • Saturday: 9 am – 1 pm
  • Sunday: 9 am – 1 pm

Address

45 Voortrekker street, Vanwyksdorp