The Little Shoppe
Hallo en welkom in Merweville liewe besoeker. Ons klein dorpie het baie meer om te bied as net Karoo stilte, vars lug, heerlike sonskyn en 'n asemrowende sterrehemel.
Wanneer u die dorp verken, kom loer gerus in by ons winkleltjie, The Little Shoppe in Kerkstraat. Dit is propvol snuisterye (oudtyds en nuut), kuns, mosaiek, handgemaakte juwele en vele meer!
Indien u kom inloer en dit lyk bietjie stil, gee ons asseblief 'n luitjie en ons sluit onmiddelik oop.
Dienste
Algemeen
Produkte
Kuns
How to Buy