The Grumpy Goat Pub
Die Grumpy Goat Pub is al drie jaar aan die gang onder die bestuur van Aly en Tim Jones. Ons het die lekkerste kuierplek in De Rust. Ons het tuisgemaakte aandete, insluitend vegetariese opsies. Dstv vir sport, wonderlike musiek, sitplek binne en buite.Ons besigheidsure is Dinsdag tot Vrydag van 15:00 tot 22:00, en Saterdagmiddag tot 21:00. Sondae en Maandae gesluit. Altyd groot pret by die Bok. Sluit aan by ons reisende T-hemp-span met ons Grumpy-goedere.
Eet & Drink
Generies
Menu