The Farmhouse
Ons klein oase is troeteldiervriendelik en bied vir julle albei 'n plek om bene te rek. Ons koffiewinkel bied wegneemetes en aansit-etes. Moenie die kans mis om ons gewilde Pulled Lamb Roosterkoek te proe en voorraad op te maak van ons tuisgemaakte pasteie nie. Ons het ook 'n geskenkwinkel met meestal tuisgemaakte plaaslike items.
Eet & Drink
Generies
Menu