The Cozy Shed
The Cozy Shed is begin deur twee plaaslike boervrouens. Ons streef om produkte, vervaardig in die plaaslike omgewing, soos wol en bokhaarprodukte, te verkoop, asook ander interresanthede, juwele en geskenke. Ons ondersteun ook handwerk en werkskeppingprojekte, waarvan ons hou. Kom kyk gerus na al die verassings in die klein dorpie winkel.
Dienste
Algemeen
Kruideniersware
Tweedehands
Produkte
Huisraad
Klerekas
How to Buy