Skip to Content

Tankwa Camino

Die Tankwa Camino is 'n hedendaagse "Groot Trek" wat jou deur een van die mooiste gebiede van ons land, die Tankwa Karoo, sal neem.

Innerlike krag en 'n sterk verstand sal jou op koers hou, maar ""jou emosies moet so opgevoed wees soos jou intellek. Dit is belangrik om te weet hoe om te voel, hoe om te reageer, en hoe om die lewe in te laat ... sodat dit kan jou aanraak"" (Jim Rohn) – en watter beter plek om die lewe toe te laat?

Dit is hoekom die Camino net soveel as 'n geestelike pelgrimstog beskou word as 'n toets van fisiese uithouvermoë.

Sien & Doen
Avontuur
Bookings: Verpligtend
Avontuur
  • Staproetes - Dag +
Link copied!
Avontuur

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://www.tankwacamino.com/


Trading hours

  • Monday: 8 am – 5 pm
  • Tuesday: 8 am – 5 pm
  • Wednesday: 8 am – 5 pm
  • Thursday: 8 am – 5 pm
  • Friday: 8 am – 5 pm
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Address

Calvinia