Springbok Lodge & Restaurant
Springbok Lodge & Restaurant is 'n familiebesigheid wat in 1947 deur die Kotzé-familie begin is en tot vandag toe nog deur dieselfde familie bestuur word. Die hoofgebou van die Lodge in Voortrekkerweg huisves die onthaal, kafee, restaurant en boek/curio winkel. Verskeie ikoniese foto's van Namakwaland se geskiedenis is hier te sien. Jopie Kotzé, die stigter van hierdie instansie, het 'n rotsversameling wat vermoedelik ouer as 50 jaar is. Dit kan ook in die hoofgebou gesien word.
Akkommodasie
Geriewe
Selfsorg
Tariff & Capacity
Eet & Drink
Generies
Menu
Sien & Doen
Besienswaardigheid
Dienste
Algemeen
Kruideniersware