Rooiheuwel Eco-Tourism and Holiday Farm
Rooiheuwel is 'n selfsorg Karoo Gasteplaas geleë in die pragtige omgewing van die platorand van die Nuweveldberge in die Groot Karoo met 'n tipiese berg-karoo landskap, 80km wes van Beaufort-Wes en 60km noord van Leeu-Gamka.
Akkommodasie
Geriewe
Kampering
Selfsorg
Tariff & Capacity
Sien & Doen
Bookings: Verpligtend
Avontuur
Fasiliteite