Erdvark Staproete
Die Erdvark Staproete is geleë in gedeelte van die Nuweveld Berge op Rooiheuwel Eco-Tourism and Holiday Farm. Dit is n 5 Dag roete, gemiddeld so 13km p/dag. Slaap elke nag op verskillende oornagplekke wat heeltemal toegerus is met al die benodigdhede. Ons bied ook die "slackpack" opsie aan.
Sien & Doen
Bookings: Verpligtend
Avontuur