Rooiberg lodge
Rooiberg Lodge is baseer in die hart van die klein karoo, weg gesteek aan die voet van die Rooiberge. Dit strek oor na genoeg 14 000 hektar fynbos en pragtige karoo. Die lodge is baseer in die grooter Assegaay bosch natuur reservaat. Tussen Ladismith en Calitzdorp so wat 12 km buite die dorp VanWyksdorp. By Rooiberg lodge bied ons n verskeidenheid van verblyf opsies aan, of kom geniet net n drankie of iets om te eet by Rooiberg lodge se restaurant en neem die pragtige natuur skoon in.
Akkommodasie
Algemene Info
Geriewe
Tariff & Capacity
Eet & Drink
Bookings: Verkieslik
Generies
Menu
Other Tags
Sien & Doen
Bookings: Verkieslik
Aktiwiteit
Avontuur
Besienswaardigheid
Fasiliteite