Skip to Content

Rooi Bruggie

Die Rooi bruggie is deur The Thames Ironworks and Shipbuilding Company gebou in op drag van Cape Goverment . Op daardie staduim was daar voordurend water in rivier en nie almal het toegang gehad tot perdekar om hul na stasie te vervoer. Die probleem is deur die destydse munisipale raad onder burgemeestersskap van BZ Stegmann aan die Cape Goverment oorgedra en bruggie is gebou. Ongelukkig is die presiese datum van die bruggie verwyder maar die voltooiing moes tussen 1902 en 1903 gewees het. Ironies dat n geweldige droogte Willowmore tussen 1902 en 1909 getref het. Riviere het opedroog....gelukkig was brug reeds gebou!

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Besienswaardigheid
  • Geskiedkundig
  • Iets unieks
Link copied!
Besienswaardigheid

Address

Corner of Wehmeyer and Knysna street, Willowmore