Pofadder Landbouvereniging
Pofadder Landbouvereniging is 'n organisasie bestaande uit boere en boere met besigheidsbelange in en om Pofadder in die Noord-Kaap. Ons ywer ons daarvoor om die plaaslike landbou gemeenskap te organiseer en bemagtig tot die verbetering van die dorp se algemene ekonomie. Ons glo daarin dat as ons saamstaan ons soveel meer kan vermag!
Dienste
Klub / Vereniging