Middelpos Hotel
Kom beleef 'n Hotel op 'n plaas, en boerekos soos ou dae. Halfpad tussen Calvinia en Sutherland op die R354, en die eerste dorp wat jy kry as jy van Ceres deur die Tankwa Karoo Nationale Park ry.
Akkommodasie
Geriewe
Tariff & Capacity