Skip to Content

Middelburg Toerisme

Besoek Middelburg se Toerisme aanlyn by www.middelburgkaroo.co.za vir meer inligting oor die dorp, sy besighede en verblyf Opsies.

Organiseerder van die Karoo Winter Wol Fees wat jaarliks in Junie plaasvind. 

Doen-dinge in Middelburg :

  • Die Plaaslike Museum 
  • Die Stoel Monument 
  • Anglo Boere Oorlog Begrafplaas 
  • Sir Herbert Baker Roete
  • Karoo Roos Padstal 
  • Schoombee Plaasstal 
  • Picadilli's Coffee Shop
  • GDE Leerprodukte 
  • Grootfontein Landbou Collage 
Dienste
Toerisme
Toerisme
  • Inligtingsbron
Link copied!
Toerisme

Contact Details

  Show email

  http://www.middelburgkaroo.co.za/


Trading hours

No set trading hours


Address

Middelburg, Eastern Cape