Skip to Content

Melton Wold

Ons is 'n werkende wild- en skaapplaas. Dié gasteplaas is op die R63 tussen Victoria-Wes en Loxton geleë. Verblyf word gebied in 'n knus 1889-plaashuis wat oor die jare vergroot is. Melton Wold is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika - ons het die eerste keer vir gaste oopgemaak in 1935.

Ons is die perfekte venue vir gesinsvakansies, troues, konferensies en groot byeenkomste! Melton Wold produseer meeste van sy eie groente, bak sy eie brood en maak sy eie konfyt, asook al die vleis en wildsvleis wat van die plaas self af kom, wat alles die basis vorm van ons bekende kookkuns. Ons bederf jou elke oggend met 'n wekroep, bedien koffie of tee in jou kamer!

Terwyl die kinders die aktiwiteite op die plaas geniet, kan ouers ontspan in ons ten volle gelisensieerde dameskroeg.

Dié karavaanpark het in 2006 geopen.

  • Geskiedenis
  • Bradysaurus-fossiel
  • Diamantmyn waar De Beers in die 60's gemyn het
  • Wildritte - 23 wildspesies
  • Meer as 200 voëlspesies
  • Rolbalbaan
  • 20 m swembad
  • Karoo-bosstap
  • MTB en staproetes

Melton Wold is 'n oase in die hartjie van die Karoo. Kom geniet Karoo-gasvryheid op sy beste op 'n geskiedkundige plaas waar die tyd skynbaar stilstaan.

Akkommodasie
Hotel Bed en ontbyt Kampering Rugsakreisigers Plaasverblyf Langtermynverblyf
Ete Opsies
  • Etes net op vooraf-bespreking
  • Ontbyt
Geriewe
  • Swembad
Kampering
  • Gemeenskaplike Kombuis
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R450.00 (Per Person)
  • Total Units: 1
  • Total Rooms: 18
  • Total Guests: 45
Sien & Doen
Besienswaardigheid Avontuur Fasiliteite
Bookings: Verkieslik
Avontuur
  • Jag
  • Staproetes - kort
  • Voëlkyk
Besienswaardigheid
  • Fossiele
  • Geografie
  • Geskiedkundig
  • Werkende plaas
Fasiliteite
  • Rolbalbaan
  • Swembad
Dienste
Venue
Bookings: Verkieslik
Algemeen
  • Spyseniering
Venue
  • Korporatiewe funksies
  • Reunies
  • Teepartytjies
  • Troues
Link copied!
Hotel Bed en ontbyt Kampering Rugsakreisigers Plaasverblyf Langtermynverblyf Besienswaardigheid Avontuur Fasiliteite Venue

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://meltonwold.co.za/


Trading hours

  • Monday: 9 am – 6 pm
  • Tuesday: 9 am – 6 pm
  • Wednesday: 9 am – 6 pm
  • Thursday: 9 am – 6 pm
  • Friday: 9 am – 6 pm
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Address

R63, between Victoria-Wes and Loxton