Labirint by NG Kerk
Inheemse vetplante is gebruik om die Labirint uit te lê. Al die informasie oor die plante en Labirint ontstaan is in die trommel.
In Europa word Gotiese kerke gekenmerk deur labirinte wat op die terrein aangebring is.
Toegang kan van die hek agter die kerk verkry word
As jy die binne kant van die kerk wil sien reel vooraf met Cora by 082 463 3927
Sien & Doen
Besienswaardigheid