KVB Gemeenskapsfonds Trust
Victoria-Wes Wildsfees is ‘n unieke fondsinsameling-projek deur die gemeenskap vir die gemeenskap. Die wildsfees fonds word bestuur deur die KVB Gemeenskapsfonds Trust, wat grootliks ondersteuning bied aan ons plaaslike ouetehuis, Huis Frieda Kempen, asook ons plaaslike privaat laerskool, Elior Akademie.
Verskilmakers
Sektor