Kleinpoort Padstal
Geleë op die R75 tussen Jansenville en Uitenhage sal jy ons sommer teen die hoofpad kry vir 'n lekker vinnige stop vir lekker koffie, lekkernye en toilet geriewe. Ons verskaf lekker vars Wildspasteie, biltong & droëwors en ietsie soet. Binnekort is ons speelarea ook uitgesorteer vir die kinders om hulle te geniet.
Eet & Drink
Generies
Menu