Skip to Content

Klein Plasie

Klein Plasie bied jou ‘n tuiste weg van jou huis. Met 4 selfsorg eenhede en kampering is hier vir jou ook ‘n plekkie.   

Die oorspronklike plaasgeboue is meer as 'n 100 jaar oud is. In 2002 is dit gerestoureer  en in 'n gasteplaas ontwikkel. Kleinplasie is 'n rustige toevlug, sowat 3,5 hektaar groot en spog met 'n pragtige tuin en ‘n lieflike uitsigte oor die Hantamberge

Akkommodasie
Selfsorg Kampering
Geriewe
  • Braai
  • Sateliet TV
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Kampering
  • Kragpunt
Selfsorg
  • Basies - stoof en nodigste
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R200.00 (Per Person)
  • Total Units: 4
  • Total Rooms: 5
  • Total Guests: 14
Link copied!
Selfsorg Kampering

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://www.kleinplasieguesthouse.co.za/


Trading hours

No set trading hours


Address

Kleinplasie, Witwal plotte, Calvinia