Karushi
Karushi bedien 'n verskeidenheid heerlike disse en ons berugte Karoo Sushi is 'n unieke Karoo alternatief.Ons pizza's en wraps is die gesondste wat daar is, ons maak dit met ons eie handgemaalde meel wat ons daagliks maal verseker van ons organiese ou graan.
Eet & Drink
Menu