Karoo Kooi
Karoo Kooi lê op N10 tussen De Aar en Britstown. Kom geniet die plaas en sy sterre prag vir 'n siele rus ervaring. Ons bied rustige plaas akkommodasie en het ook die mooiste veneus vir jou volgende fees vieringe.
Akkommodasie:
Hout een braaipakke is op versoek beskikbaar.
Vier met konings grote beddens met on-suite badkamer en basiese kombuisie.
Twee losstaande kothuise. Die Bloukothuis het 2 slaapkamers, een met koningin bed en ander twee enkelbeddens. Die ander een koningin grote bed. Saam het hulle ’n stoepie en braai area.
Een luukse oopplan kothuis met volledige kombuis en sitkamer. koningin grote bed in die kamer en badkamer het ’n stort en ’n bed. Met ’n heerlike kuier stoep en braai. Die eenheid is ook rolstoel vriendelik.
Die hoof plaashuis word ook uitverhuur. Die huis 4 slaap kamers en kan tot 10 mense akkommodeer.
Daar is ook plek vir kampeerder met ’n ablusies blok.
Funksie:
Verskeie funksies kan hier gehou word en kan tot 100 mense akkommodeer of dit ’n tee party of ’n troue is.
Die glaskas is vi mee intieme geleenthede en kan tot 40 mense, die skuur kan 80 mense akkommodeer en die tuin 100 mense, as die weer dit toelaat.