Skip to Content

Karoo Bush Camp

Lieflike plekkie langs die rivieroewer. Rustig, kampeer op gras met baie skaduwee. Die kampplek het verskuifbare braaiers sodat jy dit by jou kampplek kan sit of selfs by die tafel en sementbank kan braai.

Akkommodasie
Kampering
Geriewe
  • Braai
  • Swembad
Kampering
  • Elektrisiteit op aanvraag
  • Gemeenskaplike Badkamers
  • Gemeenskaplike Kombuis
  • Privaat Badkamer