Kambro Padstal en Akkommodasie
Kambro akkommodasie en padstal is jou oasis op die N12, tussen Britstown en Strydenburg. By die padstal kan jy jou magie kom volmaak, en al daardie dingetjies koop wat jy nodig het soos tuisgemaakte konfyt en wol pantoffels.
As jy oorbly kan jy kies tussen die 3-ster chalet of kampering. Kom geniet is rustige aand onder die sterre en braai ‘n lekker Karoo tjoppie.
Akkommodasie
Ete Opsies
Geriewe
Kampering
Selfsorg
Tariff & Capacity
Eet & Drink
Generies
Menu