Skip to Content

Kalkfontein Gasteplaas

Ons is die 3de generasie wat op kalfkontein gasteplaas woon en boer. Ons boer met Merino- en Dorper skaap. Kalkfontein gasteplaas is gelee aan die voet van die Nuveld Berge. 

Ons bied n rustige, veilige omgewing vir ons gaste waar hul net kan skoene uitskop en wees. Ons het 2 verblyf opsies. Die Gastehuis wat 6 tot 10 mense kan akkomodeer. En dan die Berghuis in die koppies wat 2 - 4 mense akkomodeer.

Akkommodasie
Selfsorg Plaasverblyf
Ete Opsies
  • Braaipakke
Geriewe
  • Braai
  • Swembad
Selfsorg
  • Ten volle - oond en ekstras
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R350.00 (Per Person)
  • Total Units: 2
  • Total Rooms: 7
  • Total Guests: 14
Sien & Doen
Besienswaardigheid Avontuur
Bookings: Verpligtend
Avontuur
  • Bergfiets
  • Draf Roetes
  • Staproetes - kort
  • Voëlkyk
Besienswaardigheid
  • Sterrekyk
Fasiliteite
  • Swembad
Produkte
Spens
Spens
  • Gebak
  • Ingemaakte en verpakte kos
  • Peuselhappies
  • Vleis
How to Buy
  • Direk
Link copied!
Selfsorg Plaasverblyf Besienswaardigheid Avontuur Spens

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://www.kalkfonteingasteplaas.co.za/


Trading hours

  • Monday: 9 am – 5 pm
  • Tuesday: 9 am – 5 pm
  • Wednesday: 9 am – 5 pm
  • Thursday: 9 am – 5 pm
  • Friday: 9 am – 5 pm
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Address

Kalkfontein farm, R353, Beaufort West

Kalkfontein farm, R353 between Leeu-Gamka en Fraserburg