Skip to Content

Inspirasie muurskilderye 3

Tydens die Covid-pandemie was daar 'n groep jong seuns wat meer as 200 draadkarre gemaak het.

CAT (Cradock Art Town) is 'n inisiatief waar 'n groep inwoners, verenig in hul passie om die dorp se ekonomiese en estetiese aspekte te verbeter. Een van die projekte is muurskilderye met 'n inspirerende tema in die dorp. Die muurskilderye word gedoen wanneer finansies beskikbaar is om vir die hulpbronne te betaal.

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Besienswaardigheid
  • Iets unieks
Link copied!
Besienswaardigheid

Trading hours

No set trading hours


Address

Corner of Cross street and Hoog street on a house wall, Cradock