Skip to Content

Ikaia River Lodge

Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoes, kan ontspan. 

Ikaia is 'n 4 - ster Lodge wat verblyf aanbied in 5 x en-suite eenhede, 9 x self-sorg eenhede en rivierbank kampering met privaat ablusies. 

Daar is ook 'n restaurant op die perseel wat heerlike gekookte kosse en hout-brand pizza oond pizzas bedien, asook 'n paar lekker goedjies om te koop by die ontvangs.

Gaste kan heerlike ontspan, piekniek hou op die rivierbank, swem, braai, voëls kyk of visvang.

Die Springbokke wat op die gras wei en die visarende wat roep maak die Lodge 'n onvergeetlike ontspannings plek.

"Ikaia" - Jou huis weg van jou huis.


Akkommodasie
Selfsorg Lodge Bed en ontbyt Kampering
Ete Opsies
  • Aandete
  • Braaipakke
  • Kosmandjie
  • Middagete
  • Ontbyt
Geriewe
  • Braai
  • Lugverkoeling
  • Sateliet TV
  • Swembad
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Kampering
  • Gemeenskaplike Kombuis
  • Kragpunt
  • Privaat Badkamer
Selfsorg
  • Minimaal - ketel / mikrogolf
  • Ten volle - oond en ekstras
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R1,000.00 (Per Unit)
  • Total Units: 14
  • Total Rooms: 14
  • Total Guests: 46
Eet & Drink
Restaurant
Generies
  • Wi-fi
Menu
  • Bedien alkohol
  • Hoofmaaltye
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
Link copied!
Selfsorg Lodge Bed en ontbyt Kampering Restaurant

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://www.ikaia.co.za/


Trading hours

  • Monday: 7 am – 9 pm
  • Tuesday: 7 am – 9 pm
  • Wednesday: 7 am – 9 pm
  • Thursday: 7 am – 9 pm
  • Friday: 7 am – 9 pm
  • Saturday: 7 am – 9 pm
  • Sunday: Closed

Address

Plot 47, Rooikopeiland, Keimoes