Hopetown Gholfklub
Hopetown Gholfklub is geleë net buite die klein plattelandse dorpie Hopetown in die Noord-Kaap.
Kom geniet ons 18 puttjie baan. Dit is 'n grondbaan met "olie-greens", deel van 'n regte Karoo ervaring.
Sien & Doen
Bookings: Verkieslik
Fasiliteite
Dienste
Bookings: Verkieslik
Klub / Vereniging