Skip to Content

Doornkraal Padstal

‘n Besoek aan Doornkraal Padstal, neem jou op ‘n nostalgiese reis die oomblik as jy instap en is voorwaar ‘n besoek werd.  Hierdie juweel op die N12 tussen De Rust en Oudtshoorn op die ikoniese Route 62, bestaan al sedert die vroeë 1980’s en is steeds ‘n skatkis van plaasgemaakte produkte en beroemde Klein Karoo wyne.

Vandag bied Doornkraal Padstal nog veel meer:  dis die perfekte stop om unieke geskenke vir moeilike familielede te vind, ‘n onbekende wyn te proe en aan varsgebakte roosterkoek en ander lekkernye te smul.  Ondersteun gerus die plaaslike boerdery-ekonomie deur hier ‘n draai te gooi.  Die aanlynwinkel maak dit boonop maklik en gerieflik om jou gunstelinge te laat aflewer.  Moenie hierdie landmerk misloop nie!

Eet & Drink
Padstal
Generies
  • Geskenkwinkel
  • Wi-fi
Menu
  • Bedien alkohol
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
  • Soet en sout lekkernye
  • Wegneemetes
Produkte
Spens
Spens
  • Alkohol
  • Biltong & Droëwors
  • Gebak
  • Iets anders
  • Koeldrank & sappe
  • Kruie en geurmiddels
  • Olie & Asyn
  • Ontbyt
  • Peuselhappies
  • Soetgoed
  • Suiwel
  • Vleis
  • Warm drinkgoed
How to Buy
  • Direk
  • Aanlyn
  • Eie winkel
Link copied!
Padstal Spens

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://doornkraal.co.za


Trading hours

  • Monday: 8:30 am – 4 pm
  • Tuesday: 8:30 am – 4 pm
  • Wednesday: 8:30 am – 4 pm
  • Thursday: 8:30 am – 4 pm
  • Friday: 8:30 am – 5 pm
  • Saturday: 8:30 am – 2 pm
  • Sunday: Closed

Address

N12, De Rust