Skip to Content

Die Vygie Selfsorg

N heerlike 3 slaapkamer selfsorg huis, met wifi en n televisie,  veilige parkering,  naby en sentraal geleë naby winkels, restaurante, kerk, slaghuis.  Rustige en stil omgewing, geen diere welkom nie eienaar het groot honde.

Akkommodasie
Selfsorg
Algemene Info
  • Selfoon ontvangs sleg
Geriewe
  • Braai
  • Klerewas Geriewe
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Selfsorg
  • Ten volle - oond en ekstras
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R600.00 (Per Person)
  • Total Rooms: 3
  • Total Guests: 6
Link copied!
Selfsorg

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Address

43 Water St, Calvinia