Die Boekklub - Koffiewinkel en Padstal
Die Boekklub is ‘n koffiewinkel en padstal op Merweville wat geïnspireer is deur die Kyknet TV-reeks.
Heerlike ontbyte, ligte middagetes en lekkernye word aangebied. Terbodore koffie word bedien, asook bier, wyn en melkskommels vir die kinders. Alle brood en koeke word tuisgebak op die perseel.
Eet & Drink
Generies
Menu