Skip to Content

Clean.

ń Familieplaas waar die kwaliteit van ons produkte prioriteit is. Ons lewer natuurlike, skoon plaas kos van ons Karooplaas tot by jou voordeur. 

Ons maak hoenders groot op gemengde weiding en GMO-vrye voer (gesertifiseer), in mobiele hokke wat daagliks geskuif word. Gelukkig, natuurlik, smaaklik en substantief. Gelukkige kliente sê: ‘Kwaliteit  wat voor jou deur afgelewer word!’

Ons lewer ook halwe lam, netjies verpak in ń boks. Die skape wei vrylik op die unieke bossies van die Nama-Karoo. Dit word met sorg geslag, gesaag en verpak en sluit ń lamsboud, heelrib, bredievleis en tjops in. 

Produkte
Boerdery Spens
Boerdery
  • Kleinvee
  • Pluimvee
Spens
  • Vleis
How to Buy
  • Aanlyn
Link copied!
Boerdery Spens

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://cleanmeat.co.za/


Trading hours

No set trading hours


Address

No physical Address