Skip to Content

Calvinia Museum

Calvinia Museum is in 1920 deur die Joodse gemeenskap gebou en het as die sinagoge gefunksioneer. In die laat 1960's het die Joodse bevolking so verminder dat die oorblywende Joodse inwoners die sinagoge gesluit het.

Vandag funksioneer as ons museum, gevul met baie geskiedenis so ver as die vroeë agtien honderde tot vandag.

Saterdagbesoeke slegs as vooraf gereël is.

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Besienswaardigheid
  • Museum en/of Monument
Link copied!
Besienswaardigheid

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Trading hours

  • Monday: 8 am – 5 pm
  • Tuesday: 8 am – 5 pm
  • Wednesday: 8 am – 5 pm
  • Thursday: 8 am – 5 pm
  • Friday: 8 am – 5 pm
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Address

44 Church street, Calvinia