Skip to Content

Belly Deli

Belly Deli is dikwels 'n 'Verborge juweel in die hart van Willowmore" genoem en dit is beslis so.

Dit is gelee in die hoofstraat en Belly Deli bied n verskeidenheid van etes vir verskillende behoeftes.  Of dit n vroee ontbyt of n brunch, middagete of vroee aandete is, daar is iets vir almal, selfs vegetariese etes ook.

Belly Deli is bekend vir sy tuisgemaakte pasteie, houtgevuurde pizzas, heerlike hamburgers met hul eie tuisgemaakte patties om net n paar te noem.  Vir diegene met n soettand, moenie hul heerlike delikatessen misloop nie.

'n Pragtige huislike atmosfeer met vriendelike diens maak van hierdie restaurant, die plek van keurse wanneer jy Willowmore besoek.

Ons nooi jou gerus om te kom kyk en self te ervaar.

Eet & Drink
Koffiewinkel Restaurant Wegneemetes
Generies
  • Geskenkwinkel
  • Wi-fi
Menu
  • Bedien alkohol
  • Hoofmaaltye
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
  • Soet en sout lekkernye
  • Wegneemetes
Link copied!
Koffiewinkel Restaurant Wegneemetes

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Trading hours

  • Monday: 8 am – 5 pm
  • Tuesday: 8 am – 5 pm
  • Wednesday: 8 am – 5 pm
  • Thursday: 8 am – 5 pm
  • Friday: 8 am – 5 pm
  • Saturday: 8 am – 3 pm
  • Sunday: 8 am – 3 pm

Address

40 Knysna Street, Willowmore