Beautiful Betty
Beautiful Betty is 'n intieme boetiekstyl gastehuis, koffiewinkel en Karoo winkel geleë in 'n stil area naby middedorp. 'n Pragtige groen tuin bied 'n rustige oase aan gaste wat oorbly en besoekers aan die koffiewinkel. Ons Karoo-winkel bied geskenke , met die hand gekies, uit die Groter Karoo-area.
Akkommodasie
Geriewe
Tariff & Capacity
Eet & Drink
Generies
Menu
Dienste
Algemeen
Tweedehands