ATKV-Tak Victoria-Wes
Ons tak is gestig met die doel om toneel te bevorder in ons gemeenskap. Ons primêre fokus is om uitvoerende kunste te prioriteer in die groot Victoria-Wes gebied, en die land as 'n geheel. Ons werk konstant om te verseker dat dit volhoubaar bly.
Verskilmakers
Sektor